Christus ons Saligmaker


Indien jy meer wil weet oor die Bybel Profesieë en Bybel Waarhede, bestel dan hierdie DVD stel vir SLEGS R95.00
 

 


 


Ons wil u aanmoedig om dit wat hierdie aanbieder aanbied/sê te toets teen Die Bybel

Die Openbaring van Bybelprofesie
Die Finale Gebeure

aangebied deur:  Roedolf Basson

DVD 1
 1. Die Toekoms in Jesus se Hande
 2. Die Sewe Gemeentes van Openbaring
 3. Die Sleutels tot die Boek Openbaring
 4. Die Sewe Seëls van Openbaring


DVD 2
 5. Die Sewe Basuine van Openbaring
 6. Die Antichris Ontmasker
 7. Jesus se Twee Getuies
 8. Die Antichris se Aanval op Jesus se Verlossingsplan

DVD 3
9. Geloofsekerheid - Hoe kan ek weet ek is gered
10. Die 2300 Aande-en-Môre Profesie
11. Die Ondersoekende Oordeel
12. Die Wederkoms

DVD 4
13. Die Millennium
14. Jesus hou die Sleutels van die Dood
16. Die Groot Stryd tussen die Vrou en die Draak
16. Die Vrou en die Skarlakenrooi Dier

DVD 5
17. Die Aanslag op God se Gesag
18. Die Aanslag op God se Aanbiddingsdag
19. Die Seël van God en die Merkteken van die Dier
20. Die Dier wat uit die Aarde opkom

DVD 6
21. Die Sewe Laaste Plae
22. Die Land van Weer Begin
23. Wat is Geloof?
 

<<< HUISTOE